Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tony Amendola | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Amendola (gebore 24 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lone Star (1996), The Mask of Zorro (1998), en Annabelle (2014), en in die televisiereeks Stargate SG-1 (1997).