Tony Beckley

Tony Beckley
Geboortenaam Derek Anthony Beckley
Geboorte (1929-10-07)7 Oktober 1929
Sterfte 19 April 1980 (op 50)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Beckley (7 Oktober 1929 – 19 April 1980) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (1969), Get Carter (1971), Sitting Target (1972), en When a Stranger Calls (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne