Tony Goldwyn | |
Geboortenaam | Anthony Howard Goldwyn |
---|---|
Geboorte | 20 Mei 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Goldwyn (gebore 20 Mei 1960) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost (1990), The Last Samurai (2003), The Mechanic (2011), en The Belko Experiment (2016).