Tony Hale

Tony Hale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Hale
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Hale (gebore 30 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stranger Than Fiction (2006) en American Ultra (2015), en in die televisiereekse Arrested Development (2003) en Veep (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne