Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tony Hawk | |
Hawk in November 2006
| |
Geboortenaam | Anthony Frank Hawk |
---|---|
Alias | The Birdman[1] |
Geboorte | 12 Mei 1968 San Diego, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Webwerf | tonyhawk |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Hawk (gebore 12 Mei 1968) is 'n Amerikaanse professionele skaatsplankryer, akteur en eienaar van die skaatsplankmaatskappy Birdhouse. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gleaming the Cube (1989), xXx (2002), Lords of Dogtown (2005), en Daddy's Home (2015).
Hawk is bekend vir die voltooiing van die eerste gedokumenteerde 900 en vir sy gelisensieerde video speletjies.[2]