Tony Sirico | |
![]() | |
Geboortenaam | Genaro Anthony Sirico Jr. |
---|---|
Geboorte | 29 Julie 1942 Manhattan, New York, Verenigde State |
Sterfte | 08 Julie 2022 (op 79) Fort Lauderdale, Florida, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1974–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Sirico (29 Julie 1942-8 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Mighty Aphrodite (1995), en Café Society (2016), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).