Tony Todd

Tony Todd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anthony Tiran Todd[1]
Geboorte 4 Desember 1954
Washington, DC, Verenigde State
Sterfte 06 November 2024 (op 69)
Marina del Rey, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1980-2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Todd (4 Desember 1954 - 6 November 2024) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night of the Living Dead (1990), Candyman (1992), The Crow (1994), en The Man from Earth (2007).

  1. "Hartfordpublic.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 16 Oktober 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne