Topher Grace | |
Geboortenaam | Christopher John Grace |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Topher Grace (gebore 12 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), In Good Company (2004), en Spider-Man 3 (2007), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).