Tori Spelling | |
![]() | |
Geboortenaam | Victoria Davey Spelling |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1973 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 (Liam, Stella, Hattie, Finn en Beau) [1] |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tori Spelling (gebore 16 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House of Yes (1997), Trick (1999), en Scary Movie 2 (2001), en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210 (1990).