Torin Thatcher

Torin Thatcher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Torin Herbert Erskine Thatcher
Geboorte (1905-01-15)15 Januarie 1905
Sterfte 4 Maart 1981 (op 76)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Torin Thatcher (15 Januarie 1905 – 4 Maart 1981) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Great Expectations (1946), Helen of Troy (1956), Witness for the Prosecution (1957), en The 7th Voyage of Sinbad (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne