Toshiro Mifune

Toshiro Mifune
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Toshiro Mifune in 1954

Geboorte 1 April 1920
Qingdao (China)
Sterfte 24 Desember 1997
Mitaka, Tokyo (Japan)
Nasionaliteit Japannese
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Toshiro Mifune (Japannees: 三船 敏郎 Mifune Toshirō, gebore 1 April 1920 in Qingdao, China, oorlede 24 Desember 1997 in Tokio, Japan) was 'n Japannese akteur wat in meer as 150 films verskyn het. Hy is veral bekend vir sy samewerking van 16 films (1948–1965) met Akira Kurosawa. Hy het Miyamoto Musashi ook in Hiroshi Inagaki se Samurai-trilogie uitgebeeld, en een vroeër Inagaki-film, Lord Toranaga in die NBC-televisie-miniserie Shōgun, asook admiraal Isoroku Yamamoto in drie verskillende films.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lat

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne