Toyger | ||||
Land | VSA | |||
Ontstaan | Hibride | |||
Soort lyf | Sterk | |||
Pels | Kort | |||
Patroon | Strepe | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
x Prionailurus bengalensis | ||||
|
Die Toyger is ’n katras wat die gevolg is van ’n teelprogram met gestreepte kortharige huiskatte om ’n kat te ontwikkel wat soos ’n speelgoedtier (Engels: toy tiger) lyk.