![]() Toyota Corolla (E140) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | 2007-2013[1] |
Montering | Japan: Toyota, Aichi Japan: Susono, Shizuoka[1] Fremont, Kalifornië Blue Springs, Mississippi, VSA Cambridge, Ontario, Kanada Durban, Suid-Afrika Tianjin, China Zhongli, Taiwan[2] Taoyuan, Taiwan Bidadi, Indië Shah Alam, Maleisië Karatsji, Pakistan Chachoengsao, Thailand[3] Vĩnh Phúc, Viëtnam Indaiatuba, Brasilië Cumaná, Venezuela |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Toyota MC platform (E140) Toyota Nuwe MC platform (E150) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L I4 2NZ-FE 1.4 L I4 4ZZ-FE 1.5 L I4 1NZ-FE 1.6 L I4 3ZZ-FE 1.6 L I4 1ZR-FE 1.8 L I4 1ZZ-FE 1.8 L I4 2ZR-FE 2.0 L I4 3ZR-FE 2.4 L I4 2AZ-FE 1.4 L I4 1ND-TV D-4D (diesel) 2.0 L I4 1CD-FTV D-4D (diesel)) |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat 7-gang Super Palwisselratstelsel (CVT-i) 4-gang outomaties 5-gang outomaties |
Lengte | 4390 mm (Japan) 4220 – 4572 mm (afh. van model) |
Breedte | 1760 mm |
Hoogte | 1465-1515 mm |
Asafstand | 2600 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Toyota Corolla (E120) |
Opvolger | Toyota Corolla (E160) en (E170) |
Variante | Toyota Auris (E150) Toyota Matrix Pontiac Vibe Scion xB |
Die Toyota Corolla (E140) is die tiende geslag van die kompakte Toyota Corolla sedanmotor wat deur Toyota vervaardig word, en is laat in 2006 bekendgestel.
Die Corolla luikrug is in 2012 in Japan en Europa deur die Toyota Auris vervang, maar dit staan nog steeds as "Corolla" bekend in Australië en Nieu-Seeland.