Toyota 1NZ-FXE in 'n Prius hibriedmotor'n Toyota 1NZ-FE enjin
Die Toyota NZ-enjinfamilie is 'n reeks inlynviersilindersuierenjins. Die 1NZ-reeks gebruik 'n aluminiumenjinblok en dubbelbonokassilinderkoppe. Dit beskik oor 4 kleppe per silinder met VVT-i-tegnologie en sekwensiële brandstofinspuiting.