![]() 3SZ-FE enjin | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota, Daihatsu[1] |
Produksietyd | 1999–hede |
Konfigurasie | Natuurlike lugvloei inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,0 L (997 cc) 1,3 L (1 298 cc) 1,5 L (1 495 cc) |
Boorwydte | 69 mm (2,72 in) 72 mm (2,83 in) |
Slaglengte | 66,7 mm (2,63 in) 79,6 mm (3,13 in) 91,8 mm (3,61 in) |
Drukverhouding | 10.0:1, 11.0:1 |
Massa | 68 kg (150 lb) |
Blok | Gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder met VVT-i |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Elektroniese brandstofinspuiting Direkte inspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 51,5–80 kW (69,1–107,3 hp) |
Wringkrag | 95–141 N⋅m (70–104 lbf⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Toyota E-enjin Daihatsu H-series |
Opvolger | Toyota NR-enjin Toyota KR-enjin (I3, vir 1SZ-FE) |
Die Toyota SZ-enjinfamilie is 'n reeks inlynviersilinderenjins met 'n vorentoe-gerigte uitlaat. Toyota Motor Manufacturing (UK) in Deeside vervaardig SZ-enjins vir die Yaris.[2] Al drie die SZ-enjins word ook deur die Tianjin FAW Toyota Engine Co., Ltd. in Xiqing-distrik, Tianjin, China gebou.[3][4] Die 2SZ-FE- en 3SZ-FE-variasies word ook vervaardig in die Karawang-enjinaanleg van PT Astra Daihatsu Motor in Indonesië.[5][6][7]