Traci Dinwiddie

Traci Dinwiddie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Desember 1973 (1973-12-22) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Traci Dinwiddie (gebore 22 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Elena Undone (2010) en in die televisiereekse Supernatural (2005) en The Walking Dead (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne