Tracy Pollan | |
![]() | |
Pollan en haar man, die akteur Michael J. Fox, in 1988 by die Emmy-toekennings
| |
Geboortenaam | Tracy Jo Pollan |
---|---|
Geboorte | 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tracy Pollan (gebore 22 Junie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bright Lights, Big City (1988) en A Stranger Among Us (1992), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999). Sy is in 1988 met die akteur Michael J. Fox getroud, en die egpaar het vier kinders.