Trans-Nieu-Guinese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Nieu-Guinee, Nusa Tenggara (Alor, Pantar, Timor), Molukke |
Genetiese klassifikasie: |
Trans-Nieu-Guinese tale |
Onderafdelings: | |
![]() Omvang van verskillende voorstelle vir die Trans-Nieu-Guinese tale: Taalfamilies volgens Usher[1] Ander deur Ross voorgestelde families (2005) Ander Papoeas-tale onbevolk |
Die Trans-Nieu-Guinese tale is ’n uitgebreide familie Papoeastale wat in Nieu-Guinee en naburige eilande gepraat word. Dit is dalk die derde grootste taalfamilie in die wêreld volgens die hoeveelheid tale. Die kern van die familie is vermoedelik vasgestel, maar die grense daarvan en hoeveelheid tale is onbekend. Dit word deur sowat 3 miljoen mense gepraat.[2]