Trekker

Die Ford N-reeks trekker het gehelp om moderne gemeganiseerde landbou te revolusioneer met sy Ferguson driepunthaker.

'n Trekker is 'n ingenieursvoertuig spesifiek ontwerp om 'n hoë hoeveelheid wringkrag teen stadige snelhede te lewer, vir die doeleindes om 'n sleepwa of masjinerie soos dié wat gebruik word in landbou, mynbou of konstruksie. Mees algemeen word die term gebruik om 'n plaas-voertuig te beskryf wat die krag en trekkrag verskaf vir meganisering landboutake, veral (en oorspronklik) bewerking, en nou vele meer. Landbou-implemente mag agter of op die trekker gesleep word, en die trekker kan ook 'n kragbron verskaf indien die implement gemeganiseer is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne