Tress MacNeille | |
![]() | |
Geboortenaam | Teressa Claire Payne[1] |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tress MacNeille (gebore 20 Junie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Simpsons Movie (2007) en in die televisiereekse The Simpsons (1989), Animaniacs (1993), en Futurama (1999).