Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Trevor Donovan | |
![]() | |
Geboortenaam | Trevor Donovan |
---|---|
Geboorte | 11 Oktober 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Trevor Donovan (gebore 11 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Savages (2012) en in die televisiereekse 90210 (2008) en Sun Records (2017).