Trevor Howard

Trevor Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Trevor Wallace Howard-Smith
Geboorte (1913-09-29)29 September 1913
Sterfte 7 Januarie 1988 (op 74)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1934–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trevor Howard (29 September 1913 – 7 Januarie 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brief Encounter (1945), The Third Man (1949), Superman (1978), en Gandhi (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne