Trey Parker

Trey Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Parker in 2016

Geboortenaam Randolph Severn Parker III
Geboorte 19 Oktober 1969 (1969-10-19) (55 jaar oud)
Conifer, Colorado, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trey Parker (gebore 19 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orgazmo (1997), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997).

Hy is bekend as mede-stigter van South Park saam met Matt Stone.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne