Tribhuvanadityavarman | |
---|---|
Koning van die Khmer-ryk | |
Bewind | c. 1165-1177 |
Voorganger | Yasovarman II |
Opvolger | Jayavarman VII |
Dinastie | Khmer-ryk |
Tribhuvanadityavarman ("Beskermer van die Drie Sonne") was ’n mandaryn (staatsamptenaar in die Chinese Keiserryk) wat koning Yasovarman II se bewind omstreeks 1165 omvergewerp en hom tot koning van die Khmer-ryk verklaar het.[1]:163
In 1177 het Champa, onder Jaya Indravarman IV, die Khmer-hoofstad binnegeval[2]:78–79 en van die troonrower ontslae geraak.[1]:164[3]:120