Tropic Thunder

Tropic Thunder
Regisseur Ben Stiller
Draaiboek Justin Theroux
Ben Stiller
Etan Cohen
Musiek deur Theodore Shapiro
Kinematografie John Toll
Ateljee Dreamworks Pictures
Red Hour Films
Goldcrest Pictures
Verspreider
Uitgereik 13 Augustus 2008
Speeltyd 1 uur 47 minute
Land Verenigde State van Amerika
Verenigde Koninkryk
Duitsland
Taal Engels
Begroting VS$ 92,000,000
Bruto wins VS$ 195,702,963
IMDb-profiel

Tropic Thunder is satiriese aksiekomediefilm deur Ben Stiller wat op 13 Augustus 2008 vrygestel is.[2][3] Die rolprent vertolk Stiller, Jack Black, Robert Downey Jr., Jay Baruchel en Brandon T. Jackson as 'n groep primadonna-akteurs wat 'n film oor die Viëtnamoorlog maak. Wanneer hul gefrustreerde regisseur hulle in die middel van 'n oerwoud laat val en in 'n ongeluk sterf, word hulle gedwing om op hul toneelspelvaardighede staat te maak om die werklike aksie en gevaar te oorleef.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named afi
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named imdb
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rt

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne