Trouw is 'n Nederlandsekoerant. Dit is in 1943 tydens die Tweede Wêreldoorlog gestig as 'n ortodokse Protestantse ondergrondse koerant. Dit word sedert 2009 besit deur DPG Media [1] (tot 2019 bekend as De Persgroep). Die hoofkwartier is geleë in Jacob Bontiusplaats 9 [2]. Cees van der Laan is tans die hoofredakteur.[3]
In 2012 het dit die Europese Koerant-toekenning ontvang.[4][5]
↑Trouw (in Nederlands), DPG Media. Opgespoor op 12 Januarie 2020.
↑Contact (in Nederlands), Trouw. Opgespoor op 12 Januarie 2020.