Trudie Styler

Trudie Styler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Januarie 1954 (1954-01-06) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4, insluitende Mickey Sumner en Eliot Sumner
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trudie Styler (gebore 6 Januarie 1954) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moon (2009), The Next Three Days (2010), Filth (2013), en American Honey (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne