Trygve Lie | |
![]() Trygve Lie in 1938 | |
1ste Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies
| |
Ampstermyn 2 Februarie 1946 – 10 November 1952 | |
Voorafgegaan deur | Gladwyn Jebb (wnd.) |
---|---|
Opgevolg deur | Dag Hammarskjöld |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 19 November 1940 – 2 Februarie 1946 | |
Monarg | Haakon VII |
Eerste minister | Johan Nygaardsvold Einar Gerhardsen |
Voorafgegaan deur | Halvdan Koht |
Opgevolg deur | Halvard Lange |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Trygve Halvdan Lie 16 Julie 1896 Oslo, Verenigde Koninkryke van Swede en Noorweë (nou Oslo, Noorweë) |
Sterf | 30 Desember 1968 (op 72) Geilo, Noorweë |
Politieke party | Noorse Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Hjørdis Jørgensen |
Kind(ers) | Sissel, Guri, Mette |
Alma mater | Universiteit van Oslo |
Religie | Lutheranisme/Kerk van Noorweë |
Handtekening | ![]() |
Trygve Lie (Noors: [ˌtɾyɡʋə ˈliː] ; 1896–1968) was 'n Noorse politikus en diplomaat. Hy was van 1946 tot 1952 die eerste sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.