Tsai Ing-wen 蔡英文 | |
Tsai Ing-wen in 2016 | |
7de President van die Republiek China
| |
Ampstermyn 20 Mei 2016 – 20 Mei 2024 | |
Vise | Chen Chien-jen Lai Ching-te |
---|---|
Eerste minister | Lin Chuan Lai Ching-te Su Tseng-chang Chen Chien-jen |
Voorafgegaan deur | Ma Ying-jeou |
Opgevolg deur | Lai Ching-te |
13de, 15de en 17de Voorsitter van die Demokraties-Progressiewe Party
| |
Ampstermyn 20 Mei 2020 – 26 November 2022 | |
Voorafgegaan deur | Cho Jung-tai |
Opgevolg deur | Chen Chi-mai (waarnemend) |
Ampstermyn 28 Mei 2014 – 24 November 2018 | |
Voorafgegaan deur | Su Tseng-chang |
Opgevolg deur | Lin Yu-chang (waarnemend) |
Ampstermyn 20 Mei 2008 – 29 Februarie 2012 | |
Voorafgegaan deur | Frank Hsieh (waarnemend) |
Opgevolg deur | Kiku Chen Chu (waarnemend) |
Adjunkpremier van die Republiek China
| |
Ampstermyn 25 Januarie 2006 – 21 Mei 2007 | |
Eerste minister | Su Tseng-chang |
Voorafgegaan deur | Wu Rong-i |
Opgevolg deur | Chiou I-jen |
Lid van die Wetgewende Yuan
| |
Ampstermyn 1 Februarie 2005 – 24 Januarie 2006 | |
Opgevolg deur | Wu Ming-ming |
Minister van die Vastelandse Sakeraad
| |
Ampstermyn 20 Mei 2000 – 20 Mei 2004 | |
Vise | Chen Ming-tong |
President | Chen Shui-bian |
Eerste minister | Tang Fei Chang Chun-hsiung Yu Shyi-kun |
Voorafgegaan deur | Su Chi |
Opgevolg deur | Joseph Wu |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Augustus 1956 Taipei, Republiek China |
Politieke party | Demokraties-Progressiewe Party (sedert 2004) Onafhanklik (tot 2004) |
Alma mater | Nasionale Universiteit van Taiwan Cornell-universiteit Londense Skool vir Ekonomie |
Handtekening |
Tsai Ing-wen (Chinees: 蔡英文; pinyin: Cài Yīngwén; gebore 31 Augustus 1956 in Taipei, Republiek China) is 'n Taiwannese politikus en akademikus wat van 20 Mei 2016 tot 20 Mei 2024 as president van die Republiek China gedien het. Sy was die eerste vrou wat tot die amp verkies is, die sewende president van die Republiek China onder die grondwet van 1947 en die tweede president van die Demokratiese Progressiewe Party (DPP), deel van die regerende Pangroenkoalisie.