Tsjeljabinsk-oblast Челябинская область | ||||
Die ligging van Tsjeljabinsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Oeral | |||
Stigting | 17 Januarie 1934 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Tsjeljabinsk | |||
Leier | Michail Joerjewitsj | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Raad | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 3 476 217 | |||
Volgorde | 9de | |||
Digtheid | 39,55/km2 | |||
Stedelik | 82% | |||
Plattelands | 18% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 87 900 km2 | |||
Volgorde | 36de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 74 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.pravmin74.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Tsjeljabinsk-oblast (Russies: Челя́бинская о́бласть, Tsjeljabinskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland in die Oeralgebergte, op die grens tussen Europa en Asië.[1][2][3] Dit lê in die Federale Distrik Oeral en die hoofstad is Tsjeljabinsk.
Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010[4] ’n inwonertal van 3 476 217.