Tuesday Weld

Tuesday Weld
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susan Ker Weld
Geboorte 27 Augustus 1943 (1943-08-27) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tuesday Weld (gebore 27 Augustus 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Poison (1968), Play It As It Lays (1972), Thief (1981), en Once Upon a Time in America (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne