Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tully Marshall | |
Geboortenaam | William Phillips |
---|---|
Geboorte | 10 April 1864 |
Sterfte | 10 Maart 1943 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tully Marshall (10 April 1864 – 10 Maart 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cat and the Canary (1927), The Big Trail (1930), Scarface (1932), en The Hurricane Express (1932).