Tulu ತುಳು | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,7 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid Tulu-tale Tulu | |
Skrifstelsel: | Kannada-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | tcy
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tulu (Tulu: ತುಳು ಭಾಷೆ Tuḷu bāse [ˈt̪uɭu ˈbɒːsæ]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat twee miljoen mense in die Indiese deelstaat van Karnataka gepraat word. Die geskrewe vorm van Tulu gebruik die Kannada-skrif.
Die bekendste moderne spreker van Tulu is die aktrise Aishwarya Rai, wat in Mangalore gebore is.