Turkiese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Van Suidoos-Europa tot Wes-China en Siberië |
Genetiese klassifikasie: |
Altaïes (omstrede) Turkiese tale |
Onderafdelings: |
Ogoeries
Suidwestelik (Ogoesies)
Noordwestelik (Kiptsjak)
Suidoostelik (Karloek/Oeigoer)
Noordoostelik (Siberiese Turkiese tale)
Khalaj
|
![]() Verspreiding van Turkiese tale: Suidwestelik (Ogoesies) Suidoostelik (Karloek/Oeigoer) Khalaj Noordwestelik (Kiptsjak) Tsjoewasjies (Oghoer) Noordoostelik (Siberies) |
Lande met 'n amptelike Turkiese taal
Outonome gebiede met 'n amptelike Turkiese taal
Provinsies waar 'n Turkiese taal deur 'n meerderheid gepraat word
Lande waar 'n Turkiese taal deur 'n minderheidsbevolking van minstens 50 000 mense gepraat word
Die Turkiese tale is ’n taalfamilie van minstens 35[1] tale wat deur Turkse volke van Suidoos-Europa en die Middellandse See-gebied tot Siberië en Wes-China gepraat word, en daar is voorgestel dat dit saam met Mongoolse, Toengoesiese en Japannese tale, Koreaans asook Ainoe deel van die omstrede Altaïese taalfamilie uitmaak.[2][3] Dié taalfamilie bestaan uit ses groepe, naamlik die Suidwestelike (Ogoesies), Suidoostelike (Karloek/Oeigoer), Khalaj, Noordwestelike (Kiptsjak), Tsjoewasjies (Oghoer) en Noordoostelike (Siberiese Turkiese tale). Soms word die Turkiese tale ook in twee takke verdeel: Bolgar en Algemene Turkiese tale.[4]
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)