Turkse Grand Prix

Die Turkse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat die eerste keer op 21 Augustus 2005 op die Istanbul Park-renbaan gehou is, as deel van die 2005 Formule Een-seisoen. Dit was vir eers die laaste keer op 8 Mei 2011 op die kalender, voor dit weer in die Covid-19-era teruggekeer het. Die baan is ontwerp deur Hermann Tilke en word in 'n antikloksgewyse rigting gejaag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne