Tweede Opiumoorlog | |||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Opiumoorloë | |||||||||
Die Palikao-brug op die aand van die slag, deur Émile Bayard | |||||||||
| |||||||||
Strydende partye | |||||||||
Verenigde Koninkryk
Franse Ryk |
Qing-dinastie | ||||||||
Aanvoerders | |||||||||
Michael Seymour James Bruce Jean-Baptiste Gros Augustue Protet |
Xianfeng-keiser Prins Gong Ye Mingchen Sengge Rinchen | ||||||||
Sterkte | |||||||||
16 700–50 000 troepe 173 skepe |
200 000 Mantsjoe-, Mongoolse- en Han-banniermanne en Han Groen Standaardweermagtroepe |
Die Tweede Opiumoorlog (1856–1860), ook bekend as die Tweede Anglo-Chinese Oorlog, Tweede Chinese Oorlog, Pyloorlog en Anglo-Franse Ekspedisie na China[1] was ’n oorlog tussen enersyds die Britse Ryk en die Tweede Franse Keiserryk en andersyds die Qing-dinastie van China. Die geveg was om soortgelyke redes as die Eerste Opiumoorlog geveg.