Tye Sheridan | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tye Sheridan is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mud (2012), Joe (2013), X-Men: Apocalypse (2016), en Ready Player One (2018).