Tyler Hoechlin | |
![]() | |
Geboortenaam | Tyler Lee Hoechlin |
---|---|
Geboorte | 11 September 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tyler Hoechlin (gebore 11 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Road to Perdition (2002) en Everybody Wants Some!! (2016), en in die televisiereekse 7th Heaven (1996) en Teen Wolf (2011).