Tyler Posey

Tyler Posey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tyler Garcia Posey
Geboorte 18 Oktober 1991 (1991-10-18) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tyler Posey (gebore 18 Oktober 1991) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Collateral Damage (2002), Maid in Manhattan (2002), en Scary Movie 5 (2013), en in die televisiereeks Teen Wolf (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne