Tyne Daly | |
![]() | |
Geboortenaam | Ellen Tyne Daly |
---|---|
Geboorte | 21 Februarie 1946 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tyne Daly (gebore 21 Februarie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Enforcer (1976) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereekse Cagney & Lacey (1981) en Judging Amy (1999).