Tyra Banks

Tyra Banks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tyra Lynne Banks
Geboorte 4 Desember 1973 (1973-12-04) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Vervaardiger, skryfster, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tyra Banks (gebore 4 Desember 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coyote Ugly (2000), Halloween: Resurrection (2002), en Tropic Thunder (2008), en in die televisiereeks America's Next Top Model (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne