Tzaneen | |
---|---|
![]() Teeplantasie in die Tzaneen-omgewing | |
Koördinate: 23°50′S 30°10′O / 23.833°S 30.167°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Groter Tzaneen |
Stigting | 1903 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,16 km2 (8,56 vk. myl) |
Hoogte | 719 m (2 359 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 571 |
• Digtheid | 658/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 46.1% |
• Indiërs/Asiërs | 7.0% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 45.0% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 41.5% |
• Noord-Sotho | 18.1% |
• Tsonga | 13.5% |
• Engels | 13.3% |
• Ander | 13.5% |
Poskode (strate) | 0850 |
Poskode (posbusse) | 0850 |
Skakelkode | 015 |
Webwerf | tzaneen.gov.za |
Tzaneen is 'n dorp geleë in die Mopani-distrik van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die omliggende gebied leen homself tot die kweek van gewasse soos piesangs, sitrus, mango's, lietsjies en avokado's; alles te danke aan die hoë reënval en subtropiese klimaat.