Vaartuig klas | Type VIIB submarine![]() |
---|---|
Konflik | Operation Weserübung, Slag van die Atlantiese Oseaan, Arandora Star disaster![]() |
Geografiese ligging | 60°0′0″N 13°0′0″W![]() |
Operateur | Kriegsmarine![]() |
Crew member | Günther Prien![]() |
Vervaardiger | Friedrich Krupp Germaniawerft![]() |
Ligging van vervaardiging | Kiel, Duitsland![]() |
Wapentuig | torpedo tube, 8.8 cm SK C/35 gun, 2 cm Flak 30/38/Flakvierling![]() |
Ingebruikneming | 17 Desember 1938![]() |
Commanded by | Günther Prien![]() |
Vlagstaat | Nazi-Duitsland![]() |
Skipnommer | 583![]() |
Die U-47 was was 'n Tipe VIIB duikboot van Nazi-Duitsland se Kriegsmarine tydens die Tweede Wêreldoorlog.[1] Die duikboot en die kaptein Günther Prien het bekend geword toe hulle die HMS Royal Oak gekelder het in Scapa Flow op 14 Oktober 1939 tydens hulle tweede patrollie.
Die duikboot se kiel is op 27 Februarie 1937 gelê en te water gelaat op 29 Oktober 1938. Die duikboot het op 7 Maart 1941 verdwyn tydens sy tiende patrollie. Tydens U-47 se loopbaan het sy 'n totaal van 31 vyandelike vaartuie gesink, insluitend die Britse slagskip HMS Royal Oak, en nog nege beskadig.[2]U-47 is een van die suksesvolste Duitse duikbote van die Tweede Wêreldoorlog.[3]
In 2016 is een van die foutiewe torpedo's wat op HMS Royal Oak geskiet is, gevind en geïdentifiseer.[4]