Vaartuig klas | Gerald R. Ford-klas vliegdekskip![]() |
---|---|
Name | USS Gerald R. Ford![]() |
Kort naam | Gerald R. Ford![]() |
Vernoem na | Gerald Ford![]() |
Motto teks | Integrity at the helm![]() |
Belangrike gebeurtenis | keel laying, ship launching, ship commissioning![]() |
Operateur | Amerikaanse Vloot![]() |
Vervaardiger | Newport News Shipbuilding![]() |
Ligging van vervaardiging | Newport News![]() |
Aangedryf deur | A1B reactor![]() |
Amptelike webwerf | https://www.airlant.usff.navy.mil/cvn78/![]() |
Vlagstaat | Verenigde State![]() |
Teken nommer | CVN-78![]() |
USS Gerald R. Ford (CVN-78) is die leierskip van sy klas van die Amerikaanse Vloot se vliegdekskepe. Die skip is vernoem na die 38ste president van die Verenigde State van Amerika, Gerald Ford, wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vlootgevegsdiens aan boord van die ligte vliegdekskip Monterey in die Stille Oseaan-teater meegemaak het. [1]