Vaartuig klas | Gerald R. Ford-klas vliegdekskip![]() |
---|---|
Inheemse etiket | USS John F. Kennedy (CVN-79)![]() |
Vernoem na | John F. Kennedy![]() |
Motto teks | Serve with courage![]() |
Belangrike gebeurtenis | ship launching, keel laying![]() |
Operateur | Amerikaanse Vloot![]() |
Vervaardiger | Huntington Ingalls Industries![]() |
Ligging van vervaardiging | Newport News![]() |
Teken nommer | CVN-79![]() |
USS John F. Kennedy (CVN-79) is die tweede Gerald R. Ford-klas vliegdekskip wat vir die Verenigde State se vloot gebou is. Die skip is op 29 Oktober 2019 te water gelaat en op 7 Desember 2019 gedoop.