Vaartuig klas | geen waarde![]() |
---|---|
Gebruik | Oorlogsskip![]() |
Kort naam | Nautilus![]() |
Vernoem na | USS Nautilus![]() |
Land | Verenigde State![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Groton![]() |
Geografiese ligging | 41°23′14″N 72°5′18″W![]() |
NAVO-kodenaam | Nautilus![]() |
Belangrike gebeurtenis | ship launching, ship decommissioning, keel laying![]() |
Operateur | Amerikaanse Vloot![]() |
Vervaardiger | General Dynamics![]() |
Ligging van vervaardiging | General Dynamics Electric Boat![]() |
Erfenisbenaming | National Historic Landmark, National Register of Historic Places listed place![]() |
Teken nommer | SSN-571![]() |
Die USS Nautilus is die eerste kernaangedrewe duikboot en vaartuig wat ooit gebou is en het aan die Amerikaanse Vloot behoort. Die Nautilus was 'n konvensionele duikboot wat toegerus was met 'n kernaangedrewe enjin. Die Nautilus-projek is gedurende die 1952-begrotingsjaar deur die Amerikaanse Kongres goedgekeur.