UY Scuti

UY Scuti
UY Scuti se grootte in vergelyking met dié van die Son.
UY Scuti se grootte in vergelyking met dié van die Son.
Sterrebeeld Skild
Spektraaltipe M4Ia[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 27m 36.5334s[2]
Deklinasie -12° 27′ 58.866″[2]
Skynmagnitude (m) 8,9[3] – 11.20[4]
Absolute magnitude (M) -6,2[5]
B-V-kleurindeks  3,00[4]
U-B-kleurindeks  3,29[1]
Besonderhede
Massa (M) 7-10[1]
Radius (R) 1 708 ± 192[1]
Ligsterkte (L) 340 000[1]
Temperatuur (K) 3 365 ± 134[1]
Afstand (ligjaar) 9 500
Eienskappe
Veranderlikheid Halfreëlmatige veranderlike ster
Ander name
UY Sct, BD-12 5055, IRC -10422, RAFGL 2162, HV 3805
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

UY Scuti is ’n helder, polsende rooisuperreus en veranderlike ster in die sterrebeeld Skild. Dit is moontlik die grootste ster bekend volgens sy radius en is een van die helderste sterre in sy soort. Dit het ’n geraamde gemiddelde radius van 1 708 R (sonradiusse), of ’n deursnee van 2,4 miljard km (15,9 AE). Sy volume is dus 5 miljard keer dié van die Son. Dit is sowat 9 500 ligjare van die Aarde af. As dit in die middel van die Sonnestelsel geleë was, sou sy fotosfeer verder gestrek het as die wentelbaan van Jupiter. Die radius is egter nie vir seker bekend nie en kan groter wees.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Arroyo-Torres, B.; Wittkowski, M.; Marcaide, J. M.; Hauschildt, P. H. (2013). "The atmospheric structure and fundamental parameters of the red supergiants AH Scorpii, UY Scuti, and KW Sagittarii". Astronomy & Astrophysics. 554: A76. arXiv:1305.6179. Bibcode:2013A&A...554A..76A. doi:10.1051/0004-6361/201220920.
  2. 2,0 2,1 Hog, E.; Kuzmin, A.; Bastian, U.; Fabricius, C.; Kuimov, K.; Lindegren, L.; Makarov, V. V.; Roeser, S. (1998). "The TYCHO Reference Catalogue". Astronomy and Astrophysics. 335: L65. Bibcode:1998A&A...335L..65H.
  3. Röser, S.; Bastian, U.; Kuzmin, A. (1994). "PPM Star Catalogue: The 90000 Stars Supplement". Astronomy and Astrophysics. 105. Bibcode:1994A&AS..105..301R.
  4. 4,0 4,1 Ducati, J. R. (2002). "VizieR Online Data Catalog: Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2237: 0. Bibcode:2002yCat.2237....0D.
  5. Lee, T. A. (1970). "Photometry of high-luminosity M-type stars". Astrophysical Journal. 162: 217. Bibcode:1970ApJ...162..217L. doi:10.1086/150648.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne