Ugu-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Ugu
Kaart van Suid-Afrika wat Ugu in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC21
Plaaslike munisipaliteite Ray Nkonyeni, uMdoni, uMuziwabantu, Umzumbe, Vulamehlo
Hoofstad Port Shepstone
Burgemeester Sithembiso Bhekizenzo Cele
Grootste tale Zoeloe, Engels, Xhosa
Oppervlakte 5 047 km²
Bevolking 722 484 (2011)

Die Ugu-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Port Shepstone. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC21.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne