Uitenhage | |
---|---|
Victoriatoring in Uitenhage | |
Koördinate: 33°46′S 25°24′O / 33.767°S 25.400°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Stigting | 1804 |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 75,35 km2 (29,09 vk. myl) |
Hoogte | 103 m (338 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 103 639 |
• Digtheid | 1 375/km2 (3 560/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 18.4% |
• Indiërs/Asiërs | 1.2% |
• Bruin mense | 54.7% |
• Swart mense | 23.8% |
• Ander | 1.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 68.9% |
• Xhosa | 17.9% |
• Engels | 10.4% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 6230 |
Poskode (posbusse) | 6229 |
Skakelkode | 041 |
Uitenhage is 'n dorp digby Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, wat veral vir sy Volkswagenfabriek bekend is. Dié fabriek is 'n Suid-Afrikaanse dogtermaatskappy van die Duitse motorvervaardiger en die grootste op die vasteland van Afrika met sowat 20 000 werknemers.