Uitloper (biologie)

Die biesie Ficinia spiralis versprei deur die vorming van uitlopers.
’n Silwerkruid (Argentina anserina) met sy rooi uitlopers.

Uitlopers of stolonne in biologie is horisontale verbindings tussen organismes. Hulle kan deel van die organisme of van sy skelet wees. By diere is uitlopers gewoonlik eksoskelette.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne